Valencia, Spanje

ValenciaValència

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Valencia
 Provinsie Valencia
 Koördinate 39°28′N 0°22′W / 39.467°N 0.367°W / 39.467; -0.367
 Stigting 138 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 134,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 15 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 789 744
 - Bevolkingsdigtheid 5 865,16/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Joan Ribó
(Compromís)
 Amptelike webwerf valencia.es

Valencia (Spaans: [baˈlenθja]) of València (Katalaans/Valensiaans: [vaˈlensia]) is die derde grootste stad in SpanjeMadrid en Barcelona. Valencia is ook 'n hawestad aan die ooskus van Spanje en is aan die Middellandse See geleë. Valencia is die hoofstad van die Outonome Gemeenskap van Valencia en die provinsie van Valencia. Die bevolking van die stad van Valencia staan volgens 'n skatting van 2021 op 789 744 inwoners. Die burgemeester van Valencia is Joan Ribó.

Valencia se stadsaal

Valencia het 'n Mediterreense klimaat met warm droë somers en matige winters.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search